Closing Date: 23 November 2016
Salary: T3 (R6 617.62 – R7 450.70) p.m
WORKER: RESORTS (WAENHUISKRANS) GD660
REQUIREMENTS:
-
Grade 8
-
Physically strong and healthy
PREFERRED REQUIREMENTS:
-
Minimum of 6 months relevant experience
DUTIES:
Cleaning of the following facilities: Ablutions facilities (Resort and Beaches) and Waenhuiskrans Community hall, involving:
-
Unlocking facilities and emptying refuse bins;
-
Making sure that toilet paper is available;
-
Sweeping , mopping and scrubbing floors;
-
Cleaning and disinfecting toilets;
-
Dusting
-
Ensuring that all electrical points and lights are in working condition;
-
Making sure that gas geysers are on (where necessary);
-
Reporting all damages/breakages to the Camp Caretaker to keep facilities neat and clean to meet tourist / public’s expectations.
Clean chalets, involving:
-
Receiving keys from Camp Caretaker and cleaning chalets (washing dishes, sweeping and scrubbing floors, cleaning showers and toilets, covering beds with clean linen) quickly to get them ready for new customers;
-
Spring-cleaning the chalets once a month (moving furniture, removing lampshades, stripping polish, scrubbing tiles, etc.) to keep facilities neat and clean to meet tourist expectations.
Job enquiries: Mr Myburgh Briers 028 42 555 00
WERKER: OORDE (WAENHUISKRANS) GD660
VEREISTES:
- Graad 8
- Fiesies sterk en gesond
VEREISTES VERLANG:
- ‘n Minimum van 6 maande toepaslike ondervinding
FUNKSIES:
Skoonmaak van die volgende fasiliteite: Ablusiegeriewe (Oord en strande) en Waenhuiskrans Gemeenskapsaal, wat die volgende insluit:
- Ooplsuit van fasiliteite en die leegmaak van vullishouers
- Verseker dat toiletpapier beskikbaar is;
- Uitvee, mop en skrop van vloere;
- Skoonmaak en ontsmetting van toilette;
- Afstof;
- Verseker dat alle elektriese punte en ligte in ‘n werkende toestand is;
- Verseker dat die gas warm water silinders aan is (waar nodig)
- Rapporteer alle foute/gebreke aan die Kamp opsigter om te verseker dat die geriewe skoon en netjies is vir toeriste/publiek.
Skoonmaak van chalets wat die volgende insluit:
- Ontvang van sleutels vanaf die Kamp opsigter en die skoonmaak van die chalets (skottelgoed was, uitvee en skrop van vloere, skoonmaak van storte en toilette, oortrek van beddens met skoon linne) om die geriewe betyds gereed te kry vir huurders;
- Skoonmaak van chalets eenmaal ‘n maand (wegskuif van meubels, verwydering van lampskerms, politoer van vloere, skrop van teëls, ens.) om te verseker dat die fasiliteite skoon en netjies is vir toeriste/publiek.
Navrae: Mnr Myburgh Briers 028 42 555 00
WORKER: RESORTS (WAENHUISKRANS) GD660 / WERKER: OORDE (WAENHUISKRANS) GD660 (279.99KB)
Worker: Bredasdorp MS620 (252.9KB)
Leader Worker: Bredasdorp MS613 (253.76KB)
Last published 15 June 2018